Pryse - Volle Eienaarskap

‘n Eenheid kan privaat gekoop word deur ‘n persoon, maatskapy of groep vriende. Die eenheid kan gemeubelleer of ongemeubeleer gekoop word. Individue, maatskappye of vriende kan ook ‘n erf koop om later te ontwikkel. Ons kan ook die eiendom namens die eienaar/s verhuur.

[lees verder...]

Privaat Sindikate by Hunters Pride - Switch to English

By Hunters Pride verwelkom ons privaat sindikate om huise te koop. Ons kan ook help om die proses te fasiliteer. Privaat sindikate is waar ‘n groep mense een huis koop en so die aankoop en onderhoudskostes in die huis verdeel onder mekaar. Kontak ons vir meer inligting

Privaat Sindikate