Contact Us

SALES OFFICE
T: +27 (0) 76 231 3324

E: sales@hunterspride.co.za

DEVELOPER:
T: +27 (0) 82 416 4883 - Joe Marincowitz

WEBSITE:  www.hunterspride.co.za

GPS COORDINATES:  S 25º 20’09.1” E 028º 22’39.1”

Hunters Pride is geleë in die Dinokeng Groot 5 Reservaat slegs 30 minute noord van Pretoria en is malaria vry. Die park bestaan uit staats- en privaatgrond wat een groot reservaat vorm. Fase 1 van Dinokeng dek reeds 18 500ha met meer as 7000 stuks wild wat olifante, leeus, buffels, luiperd en renosters insluit. Verdere onderhandelinge is onderweg om meer grond te inkorporeer wat nog 20 000 tot 30 000ha by die bestaande 18 500ha sal voeg. Dinokeng bestaan uit die Groot 5 wild reservaat in die noorde, die Dinokeng meander in die suide wat Cullinan insluit, historiese geboue, Roodeplaatdam, en vele ander toeriste aantreklikhede.

KAART VAN DINOKENG WILDRESERVAAT:  Klik hier om af te laai

Omgewing