Alleen Eienaarkap by Hunters Pride

‘n Eenheid kan privaat gekoop word deur ‘n persoon, maatskapy of groep vriende. Die eenheid kan gemeubelleer of ongemeubeleerd gekoop word. Individue, maatskappye of vriende kan ook ‘n erf koop om later te ontwikkel. Ons kan ook die eiendom namens die eienaar/s verhuur.

Daar is ‘n wye verskeidenheid bouplanne beskikbaar om van te kies.

Pryse is voorlopig en sal gewysig word April 2014

Pryse kan fluktureer sou die koper veranderinge verkies en volgens die helling van die erf, voorkoms
van rots, ens.


Beskrywing Alleen Eienaarskap
Ongemeubeleerd:
30 Januarie 2014
Alleen Eienaarskap
Gemeubeleerd:
30 Januarie 2014
2 Slaapkamer 280m² R2,977,965.00 R3,376,965.00
3 Slaapkamer 350m² R3,860,325.00 R4,293,575.00
4 Slaapkamer 3 Badkamer 366m² R4,036,797.00 R4,504,197.00
4 Slaapkamer Almal En-suite 390m² R4,301,505.00 R4,768,905.00

Die pryse is ook van toepassing op internasionale verkope teen die wisselkoers op die dag waarop die kontrak geteken word. Vir verdere inligting, kontak ons gerus enige tyd.

Alleen Eienaarkap